+18

Romilly 32 Beachfront

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of 1 Melkbaai Street and Beach Road, Unit 32, Romilly Complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Romilly 32 Beachfront is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Romilly Kompleks in die Helderberg/Strand-streek van die Wes-Kaap en is oorkant die Strand se strand. Hierdie woonstel spog met 'n lieflike uitsig oor Valsbaai en is naby 'n verskeidenheid restaurante, winkels en ander besienswaardighede. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 34,3 km ver. Hierdie is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, kasruimte en 'n balkon met 'n ongelooflike see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware, koffie- en tee-maakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n etenstafel met 'n uitsig oor die strand. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n 65 duim-platskerm-TV, asook onbeperkte WiFi.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite en 'n restaurant wat langs die kompleks is, asook die nabygeleë Strand Gholfklub, jagluiperd-uitreik, Somerset Mall en wynlandgoedere in die Helderberg-area besoek. Hierdie verblyf is ook sowat 23,7 km vanaf Stellenbosch Sentraal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marinda A
5.0
Lekker woonstel by die see. Ons het lekker gebly. Baie sentraal by die strand. Netjies en ruim. Goed toegerus.
Jan 2025
Wilma D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike uitsig, modern, gerieflik, nuwe kombuisware, handdoeke en beddegoed. Ons het ons drie dae in Romilly 32 terdeë geniet!
Des 2024
Trunett D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Fantasties - sal enige dag aanbeveel.
Okt 2024
Shannon S
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional and calmness. Our stay was fenomenaal. We really enjoyed the calmness and spacious place. The agent who helped us was very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Oom Andries T
Saam met lewensmaat
4.8
Geen probleem verblyf. Lekker gekuier. Agent uiters behulpsaam en vriendelik.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Corner of 1 Melkbaai Street and Beach Road, Unit 32, Romilly Complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romilly 32 Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of 1 Melkbaai Street and Beach Road, Unit 32, Romilly Complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb8371b2c79f6bb220de53eeda2148ca7609e2a20ebb523060cb326ffcb5a0de7334d5d226ee72340e81d05e7effbbe3292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of 1 Melkbaai Street and Beach Road Unit 32, Romilly Complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1081265 18.8205392
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang