Rondegat Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tweeslaapkamerkothuis vir 5 gaste
Selfsorg
Tweeslaapkamerkothuis vir 5 gaste
Selfsorg
Die tarief wat aangebied word, sluit 5 gaste in en is geskik vir 4 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar. Die eenheid is nie geskik vir 5 volwassenes nie.
Drieslaapkamerkothuis vir 7 gaste
Selfsorg
Drieslaapkamerkothuis vir 7 gaste
Selfsorg
Die tarief wat aangebied word, is vir 6 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar.
Lakeview House
Selfsorg
Die huis het 'n koppelpunt vir 'n dekodeerder.
Hilltop Pool Cottage
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R400 vir tweeslaapkamers en R500 vir drieslaapkamers is betaalbaar met aankoms.
Geen groepe, partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.

Let asb. op: Oor naweke is die minimum-verblyftydperk 2 dae en gedurende die Desember-vakansie is dit 5 tot 7 dae. 'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R400/R500 is met aankoms betaalbaar.

Let op die 14 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asb. navraag by die instansie oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YmNkMmRlLTRjMWMtNDJjNS1iMWIwLTI3NDY5MTNkZTFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Ou Kaapse Weg Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.265452830534 18.937093019485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang