+30
Selfsorg in Cathkin Park

Rondo @ Hlwazini

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Deon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hans en Daleen baie gasvry, vriendelik. Baie dankie vir heerlike koekies. Avontuurnaweek, maar was te kort. Daar is so baie om te doen en te besigtig in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M. D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, veilig, lekker in die bos. Vriendelike ontvangs, behulpsaam en gemaklik om mee te kommunikeer. Pragtige omgewing, rustig en veilig met pragtige staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very nice weekend in a lovely environment with awesome landlords. Very peaceful. Very quiet and dark, the nights were very dark which provided you with a deep rest. The mountains are breathtakingly beautiful and you can walk for hours and hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabet V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Pragtige ligging en naby aan al die staproetes en ander besienswaardighede. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Het selfs my 85-jarige ma akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Won't see me again. Left early. Positives: 1. Complimentary cookies and rusks. 2. Generous supply of firewood. Negatives: 1. One visits the mountains expecting a view. The house is surrounded by bush obscuring any view. 2. Bedrooms upstairs, bathroom downstairs. Awkward for anyone getting up at night. 3. The only electrical outlet is for charging cellphones. There is not a single plug, so ladies leave your hairdryer at home. 4. There is no hot water at the kitchen sink. You have to either boil a kettle or fetch hot water from the bathroom in order to do dishes. 5. There are four wineglasses in three sizes: miniscule, tiny and small. 6. No microwave. 7. Overpriced for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Dalene
Rondo @ Hlwazini
I am so sorry you have both not enjoyed your stay in the Rondo. Unfortunately, it is a rainy time of year. I will reply to your negative remarks as follows: 1. We did list that the building is in a yellow wood forest. There is also an aerial picture showing the Rondo’s position. 2. Also listed. 3. We did assist you with a cable for use with a hair dryer. Subsequently, a plug has been installed in the main bedroom. We have added more solar panels to deal with extra electricity usage. 4. An external cage for the new geyser is being built and an accredited gas installer will do the job soon. 5. All wine glasses were replaced. 6. There is no space for a microwave. It is a small kitchenette. What is so special about the Rondo is the peacefulness and that we are inside the World Heritage Site.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callen O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Relaxing holiday, breathtaking views. Lovely location, fantastic walking trails, beautiful scenery and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil, rustig, pragtige omgewing. Die huisie is in die hartjie van die berge. Dis amper idillies. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en vir seker gemaak dat ons alles het. Die huisie het nie 'n uitsig nie. Dit is werklik jammer aangesien die uitsig pragtig sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel W
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Rustige omgewing en vriendelike hosts. Die stilte en rustigheid met baie voëls wat jou wakker sing in die oggend was heerlik. se verwelkomingskoekies en skons het ons hele gesonde spyskaart deurmekaar gemaak! Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52bea025279d8d622d80cde9f700b8da056bebd665fc173695cff082d0dc0f592023ecab137a4e875f903d68034607d3d328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 R600 Champaign Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.051671031534 29.401020768862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang