Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Rooiboklaagte is in die pragtige Mabalingwe Reservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en gesinne.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Die privaat kuierarea het 'n boma, plonspoel en 'n braai.

Die lodge is stapafstand vanaf die karavaanpark, ander geriewe en die hoofhek. Dis die ideale vakansiebestemming vir gesinne of vriende en bied maklike toegang tot die hoofweg en die meeste wildkykroetes.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 115

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Rooiboklaagte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 451
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 451
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 451
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957b3aece16c867234032f9144a62105ed9a5ecf8eb21ae61ef2e465a1af96e50e98553643b5ff69c97145c0a6cd6892d5bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 451 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.843636856652 28.048513673957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang