Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Fouriesburg

Rosinasdal Gaste Plaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liza V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik rustig. Ons het baie lekker gebly. Wat ons die meeste beïndruk het, is die helder verligte badkamer met sy deurskynende dakplate. Die res van die huis is al amper donker na sononder, dan het die badkamer nog helder daglig en is dit nie nodig om 'n lig aan te skakel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

The perfect overnight stop where you escape the busy. There was beautiful scenery all around. The hosts were very kind! We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awarded vir slap vir 'n oorstop. Baie lekker gebly. Awarded vir geld en perfekte oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik rustig, goed toegeruste netjiese woonstel. Baie lekker gebly, pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Very good. Was baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil, rustig en gasvry. Sien sterre. Die mees gasvryste mense. Heerlik stil en rustig. Skape en lammers in die oggende kos gekry, was 'n belewenis. Ons hondekind wou net saam skaaphond hulle aanjaag. . Die gaste/plaashuis het alles wat benodig is, het ook ekstra koffie, suiker en 'n klein melkie gelos om te begin. Sal definitief die gaste/plaas huis aanbeveel. Manlief het ook heerlik gesels. Se skilderye hang in die huis - uiters talentvol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer soontoe gaan. Veilig, skoon en groot lekkerte. Dit is die mooiste mooi plek. Veilig en die eienaars is vreeslik vriendelik. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very happy with everything. Peaceful and exceptionally scenic. The room had everything you needed, and it was cosy, warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelsey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful, peaceful and wonderful service! We loved staying at Rosinasdal. It was beautiful and so peaceful. The owners were so welcoming and even though it was a self-catering, they provided more than was expected. We definitely recommend Rosinasdal. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Dit was die rustigste plekkie met die mooiste natuur rondom ons. It was very pleasant and we enjoyed it to the fullest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c827213684ac8af5dde6a922420b6da5c9b5deb0ccb01a9dd903386d1227c3c2e52be4e4b9f93b430284a2fc4af03920e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 R711 Rosinasdal Farm 264 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.643140212324 28.316877865351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang