+30
Selfsorg in Fouriesburg

Rosinasdal Gaste Plaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ingrid J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig en ontspannend. Rustige en netjiese omgewing. Ronel het baie moeite gedoen om selfs 'n staproete op haar plaas uit te lê met 'n pragtige uitsig oor die prentjie mooi berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Perfekte wegbreek vir rus en plattelande stilte. Ronel was uiters gasvry. Het dadelik na betaling bevestiging gegee vir bespreking. Was uiters hulpvaardig met aanwysings tot by plaas. Alles wat nodig is vir perfekte wegbreek is binne die eenheid. Absoluut pragtige omgewing en natuurskoon. Sal verblyf ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Stil en sielsvrede. Die omgewing het asemrowende uitsigte en die natuur is mooi en skoon. Die blyplek was skoon en goed ingerig vir die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was lekker by die dam wat met bergwater gevul word. Gasvrou baie bedagsaam. Die eenheid het alles in wat ek nodig gehad het en meer, baie netjiese badkamer, die bed het lekker geslaap. Dis goeie waarde vir geld. Daar is nie TV of aircon nie. Dis net 800 m grondpad vanaf die teerpad. Dit is 'n werkende plaas met skape so daar is bietjie vlieë maar dis leefbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teboho L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Great host, great value for money and a nice farm environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Torien P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Ons het tyd geniet. Rustig, stil en pragtige omgewing. Eienaars baie gasvry. ‘n Pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Rustig en mooi. Ja, dit is 'n lekker plaasopset. Ons het die skappies vreeslik geniet. Die woonstel is baie goed toegerus, en die omgewing is baie mooi, veral die klip koppies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Rustic. Net gesukkel met sein. Stel voor WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

Regtig heerlik gebly. Baie skoon en netjies. Rustig. Natuurskoon. Baie gawe en ordentlike mense. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R711, Rosinasdal Farm 264, 13 km from Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c827213684ac8af5dde6a922420b6da5c9b5deb0ccb01a9dd903386d1227c3c2e52be4e4b9f93b430284a2fc4af03920e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 R711 Rosinasdal Farm 264 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.643140212324 28.316877865351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang