+20

Rouge on Rose Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Rose Street, Bo-Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 676 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel is in die hartjie van Kaapstad en bied lieflike dekor, heerlike ontbyte, en uitstekende dienste.

Verblyf word aangebied in 9 noukeurig-versierde suites, waarvan 6 kombuisies het vier selfsorgverblyf. Elke suite het 'n koninggrootte-bed (ekstra lengte) wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, gratis hoëspoed-WiFi, 'n elektroniese kluis, haardroër en internasionale kragproppe, en 'n lessenaar in.

Die historiese Bo-Kaap is bekend vir sy kleurvolle huise, gedreunsing wat opklink uit die Moskees en sy warm, multikulturele gemeenskap. Dis 'n plek waar klipstrate en erfenisgeboue soomloos vervleg met modieuse kroeë, eetplekkies en ateljeewoonstelle.

Besienswaardighede in die omgewing sluit restaurante, markies, museums, teaters en die waterfront in. Kampsbaai, Kaapstad se mooiste strande, Tafelberg, Kirstenbosch Botaniese Tuine, Kaappunt en die wynlande waar jy heerlike kookkuns en wyn van ongeëwenaarde gehalte kan geniet, is alles is net 'n entjie se ry hiervandaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tendani N
5.0
It was excellent. The service was very personalised. You feel at home and are located near some of the best food restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hanlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Lieflike verblyf. Baie skoon en netjies. Ruim kamer. Geen hysbak, so die trappe na die 3de vloer was ietwat van 'n uitdaging! D...
Sien meer
Sep 2025
Evan W
Saam met lewensmaat
5.0
We'll be back. The owner was so friendly and helpful. The location was perfect and the room lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Bernard S
Gesin met klein kinders
5.0
Cheers Was fantasties, baie rustig, lekker geslaap met smaaklike ontbyt.
Okt 2024
Dalene R
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike, intieme boutique hotel met goeie diens en vriendelike staf. Lekker gebly! Mooi, skoon kamer met alles wat 'n mens benodig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 25 Rose Street, Bo-Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rouge on Rose Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 676
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 676
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 676
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Rose Street, Bo-Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3NGY0NjFiLWUzNjItNDllYS05ZDc2LTRkOGQ2NDIxYzAyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 676 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25 Rose Street Bo-Kaap 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.919380755249 18.41718301177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang