Pick your preferred language

English

Afrikaans

+9

3 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Jim Fouche Street, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Rowidawel bied knus verblyf in 'n ronde chalet met 'n hoë plafon in die hartjie van Presidentia, Kroonstad. Dit kan die ideale opsie vir 'n sakereis wees of vir enkelreisigers wat graag die area wil verken.

Hierdie chalet bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n koffiestasie met 'n mikrogolf en 'n yskassie. Komplimentêre koffie, tee, suiker en beskuit word voorsien. 'n Gasverwarmer is beskikbaar vir kouer aande. Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby skole en 'n winkelsentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Veronica V
Saam met vriende
5.0
Hospitality and cleanliness on point! Definitely recommend this gem to anyone travelling through Kroonstad! Thank you for an amazing we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Joané D
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Dit was goed, geen klagtes nie!
Okt 2025
Stephan H
5.0
Vrek lekker. Baie lekker gekuier. Sal beslis aanbeveel vir ander.
Jun 2025
Nicolette D
5.0
Rustig, cozy. Ons het baie lekker gebly. Tharien is baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2025
Irene S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Ons kom weer! Vreeslik lekker gebly. Baie vriendelik, skoon en netjies! Ons gaan vir seker weer daar bly!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Jim Fouche Street, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Rowidawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

7 Jim Fouche Street, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0dd909d8a96a246b7513c20eaabd71e67c6de07a5e15512d51151e71d52296c8e16970dd26822fc174403063d5baf888221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 7 Jim Fouche Street Presidentia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.6395415 27.2364019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang