+13
Hotel in Willowmore

Royal Hotel Willowmore

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Louisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit kon beter gewees het. Ontvangs is nie baie vriendelik nie. Die persoon by ontvangs was onvriendelik en baie bot. Daar was tot 3 uur in die oggend baie geraas en harde musiek. Jy kon nie slaap nie. Dan het die gaste op en af in die gang geloop en hard met mekaar gepraat. Deure het geklap. Was baie onaangenaam om daar te bly. Die diens by die kroegman wat ons kosbestelling kom neem het, was baie goed en vinnig. Was nie ingelig dat WiFi beskikbaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Aangenaam. Netjiese rustige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Clean, centrally located, and spacious. An on-site restaurant adds to the convenience. The staff were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael I
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Decent overnight option. Clean room, friendly staff, secure parking, restaurant with decent food makes it a good option for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Wou nog altyd op 'n klein dorpie oornag. Rustig. Lekker gekuier in die kroeg se stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag
4.6
Feb 2026

Uitstekend. Baie lekker geslaap en gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag
3.6
Mrt 2026

Pryse vir en-suite het onnodig baie gestyg. Heerlik ontspan. Kroegpersoneel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Ok. Ok. Bietjie outyds. Badkamer kort bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Knysna Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpHte7AclFdRSsynwOnIXzvwSoNXq9xuunGUpL3pW8wsTRihyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 31 Knysna Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.296310605515 23.484577283328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang