Royal St Andrews Hotel
- 226 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 St. Andrews Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Royal St Andrews Hotel, Konferensiesentrum en Spa handhaaf sy tradisie van warm gasvryheid sedert 1924. Die pragtig gerestoureerde oorspronklike gebou huisves die ikoniese Highlander Pub en die elegante Thistle Restaurant. Dit is geleë in Port Alfred, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap.
Die hotel bied 'n reeks luukse akkommodasie-opsies. Kamergeriewe sluit in gratis hoëspoed-Wi-Fi, individuele lugversorging, TV's met geselekteerde DStv-kanale, skootrekenaarkluise, tee- en koffiemaakgeriewe en minibar-yskas.
Die restaurante, geleë in die oorspronklike 1924-gebou, voorsien in alle smake en geleenthede. Elke gereg bied 'n unieke kinkel, 'n heerlike samesmelting van plaaslike en internasionale fynproewersgeregte.
Gaste kan ontbyt geniet in die Paper Nautilus Deli, kroeggunstelinge met 'n verskil vir middagete of aandete in die Highlander Pub, of smul aan fyn wyne en fynproewersgeregte by die gesofistikeerde Thistle Restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 St. Andrews Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 St. Andrews Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 226 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang