3 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rugged Rocks - Mermaids Cottage is 'n dubbelverdiepingkothuis wat in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus, geleë is. Hierdie verblyf skuil tussen Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n perseel van 4 hektaar en het 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die gastebadkamer het 'n stort. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Gaste kan aktiwiteite, soos visvang, swem in rotspoele en gholf by die Port Alfred-gholfbaan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Rugged Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Rugged Rocks - Mermaids Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang