Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Gariepdam

Ruigtevallei Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Kamer was netjies en skoon, buitekant van kamer ook. Diens was vriendelik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige plekkie en baie lekker gebly. Sal definitief weer 'n draai daar maak. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmea H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely stay. Had a lovely stay. Perfect as a stopover on a long route. Kids loved the pool and we loved the quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline H
1 nag
5.0
Des 2025

Mooi plek, lekker geleë, mooi kamers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker plek, rustig en lekker atmosfeer. Lekker gebly. Kort net 'n vadoeke en dalk 'n skotteljie om glase en koppies uit te spoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie goeie diens, veilig, skoon en netjies. Geen kritiek nie. Baie vriendelike diens van Adri en Jaco. Ons het baie laat eers aangekom, hulle het moeite gedoen om ons te ontvang. 'n Baie goeie ondervinding en 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Rustigheid na 'n lang reis. Rustig oorgeslaap na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie mooi plek. Rustig en stil en bied alles wat mens nodig het. Stunning plek, het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gasvry, skoon en gemaklik! Waarde vir geld! Ek en my man en tienerseun het baie lekker gebly en ons sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand. Ons was dankbaar vir die attention to detail in die verblyf en die gasvryheid waarmee ons ontvang was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Jaco was baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker kuier en oornag in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 149 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang