Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gariepdam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gariepdam akkommodasie
39 lekke plekke om te bly
Rose Cottage is 'n selfsorggastehuis in Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, en net 5 minute van die N1 af. Dit is die ideale...
Angela's Guest Lodge is ideaal vir die moeë reisiger wat 'n oornagplek op die lang en uitputtende pad soek. Dis ook ideaal vir diegene wat '...
Kraai Huis is in Gariepdam en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met lugverso...
A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johann...
Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelend...
Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 k...
Gariep View bied oornagverblyf en is op die eienaar se eiendom teen die kant van die berg, naby die Gariepdam. Hierdie gastehuis, wat deur d...
Puzzles Guest House is op die randjie van die koppie in Gariepdam in die Vrystaat. Die gastehuis se verblyf is gemik op oornagreisigers. Die...
Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 5 gaste. Die ...
Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 k...
Welkom by die Gariepdam akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.