Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Gastehuis in Gariepdam

Ruigtevallei Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ruigtevallei Lodge, geleë op 'n werkende skaap- en beesplaas, net 9 km vanaf die Gariepdam en gerieflik 15 km vanaf die N1-snelweg, lok met die rustige bekoring van Karoo-sonsondergange.

Verblyf bestaan uit verskeie eenhede met slaapplek vir tussen twee en vyf gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en sluit 'n plafonwaaier of lugversorging in, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkering.

Besienswaardighede binne twintig kilometer sluit in visvanggebiede by die Gariepdam en geleenthede om voëllewe, wildsbokke en omliggende landboulandskappe te besigtig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marius O
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plekkie en baie lekker gebly. Sal definitief weer 'n draai daar maak. Baie lekker gebly, dankie.
Des 2025
Carmea H
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay. Had a lovely stay. Perfect as a stopover on a long route. Kids loved the pool and we loved the quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Jacqueline H
5.0
Mooi plek, lekker geleë, mooi kamers. Sien sterre.
Des 2025
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek, rustig en lekker atmosfeer. Lekker gebly. Kort net 'n vadoeke en dalk 'n skotteljie om glase en koppies uit te spoel.
Des 2025
Riaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie diens, veilig, skoon en netjies. Geen kritiek nie. Baie vriendelike diens van Adri en Jaco. Ons het baie laat eers aangekom, hulle het moei...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ruigtevallei Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 147 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang