+41
Gastehuis in Kemptonpark

Ruros Guesthouse 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Kloten Street, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ruros Gastehuis 2 is in Kempton Park geleë en bied 'n verskeidenheid gemaklike kamers, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne verblyf.

Die gastehuis bestaan uit 4 en suite-slaapkamers, elk met slaapplek vir 1 tot 2 gaste. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV vir vermaak, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan toegang tot die tuin, 'n gedeelde swembad en 'n lapa met gemeenskaplike braaigeriewe geniet. Veilige parkering op die perseel word ook voorsien.

Ruros Gastehuis 2 is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde sakekerns, wat dit 'n ideale basis maak vir besoekers aan die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ligging

  • 17 Kloten Street, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 496
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 496
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 496
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Kloten Street, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62c0ae6e9f7c2a6e0eca9dfb3a297603ac672f7a92f76d637ea2f8539538274c03094fd3c451ba460fa866fa9e83ee55ee50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R496 per nag (plek vir 2) 17 Kloten Street Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1235208 28.252491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang