+12
Selfsorg in Boggomsbaai

Rus & Herlaai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Eric M
Lang verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2026

Sal Rus & Herlaai in B/baai nie weer besoek, wel die area, maar ander verblyf. Ons keer net terug van verblyf van 10 dae by Rus & Herlaai. Dit was nie te skoon met aankoms nie; ons kan merk dat die plek net voorlangs skoon gemaak was na vorige gaste se plek onruim het. Verwys spesifiek na die yskas wat nie skoon gemaak was nie en nog van vorige gaste se goed in die vrieskas agtergelaat was. Uitsig was werklik pragtig, maar geensins privaat. Die buite area was uiters onnet met ou tuingereedskap wat nie meer in gebruik is en net rondle.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Josias K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Definitief aan te beveel. Ons het baie lekker gebly. Die rustige atmosfeer en pragtige uitsig was net die regte medisyne. Die verblyfplek is volledig toegerus, met 'n paar lekker ekstra items wat mens nie sou verwag nie, maar wat jou vakansie soveel meer genotvol maak. Die skottelgoedwasser en die tuimeldroeër was veral 'n lekker bederf. My vrou en dogter het van die leesboeke verslind. Die buite-stort het baie gehelp om die seesand uit die huis te hou. Hanna is baie vriendelik en gasvry, en net 'n oproep of 'n teksboodskap ver om raad te gee of hulp te verleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ernst
Rus & Herlaai
Baie dankie vir die goeie woorde, Josias.

Christo L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2019

Netjies en skoon by 'n pragtige strand. Baie lekker gekuier. Akkommodasie is prakties en baie netjies met maklike toegang toe die strand in 'n veilige omgewing. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ernst
Rus & Herlaai
Baie dankie vir die goeie resensie, Christo.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ernst Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

70 Disa Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAALHm8Q386NaJ4ikyyYdsECiX2iKz6Cpya5YZ7c6kGAXJUkDtXf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 70 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.267252556832 21.910134110451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang