2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rus 'n Bietjie bed gerieflike oornagverblyf in 'n tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie op soek na oornagverblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Verder het die eenheid 'n koffiestasie met komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en tuisgebakte beskuit. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, 'n dakwaaier en 'n haardroër in die eenheid beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuin wat die ideaal is vir koffie in die oggend. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang