Rusplaas Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Skoon en netjies asook 'n goeie oornaggerief. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandri
Rusplaas Guest Farm
Baie dankie vir jou terugvoer, Riaan! Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Meshadilee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlik en rustig. Dit is 'n baie stil en rustige plek, netjies en skoon. Sal gerus weer terugkom as ons weer kans kry. WiFi het net nie so goed gewerk nie, maar die gasheer het ons in kennis gestel dat daar wel 'n fout is wat die verskaffer aan werk om reg te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandri
Rusplaas Guest Farm
Baie dankie vir jul review - word opreg waardeer! Sien uit om jul 'n volgende keer te sien

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Zandri
Rusplaas Guest Farm
Hi Vanessa, Skuus, ek sien nou eers jou review. Ek is baie jammer dat jul nie die eenheid gemaklik gevind het nie. Ons sal definitief ondersoek instel in verband met die beddens. Jou terugvoering word waardeer en is definitief iets wat ons sal aanspreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Zandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S344 District Road, Rusplaas Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdf4a3176cdf9b7e07f0dd4e9af959d05588d1ed1f1e4ee55ca4f6f545c58d215b7d6802c9c2f3db42f9e1d167ae7f736d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 S344 District Road Rusplaas Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.69704462719 28.163601611543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang