Gastehuis in Port Owen

Russell's on the Port

Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is individueel versier en het koningingrootte-beddens, 'n slaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n plafonwaaier, 'n TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is in alle kamers beskikbaar, en vir gerief word die kamers daagliks skoongemaak. Slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Akkommodasie, koffie en tee stasie, gratis parkering en wifi, Smart TV

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is nie by die verblyf ingesluit nie, maar is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Restauranture:
Maandag tot Donderdag: 09:00–18:00
Vrydag en Saterdag: 09:00–21:00
Sondag: 09:00–15:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met balkon in selfsorggebou
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar en alle kamers word gerieflikheidshalwe daagliks skoongemaak. Die kamer het ook toegang tot 'n gedeelde balkon. Die kamer is in die selfsorggebou.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Akkommodasie, koffie en tee stasie, gratis parkering en wifi

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is nie by die verblyf ingesluit nie, maar is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Restauranture:
Maandag tot Donderdag: 09:00–18:00
Vrydag en Saterdag: 09:00–21:00
Sondag: 09:00–15:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers met Rivier-uitsig (slegs stort)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is uniek versier en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar, en alle hotelkamers word gerieflik daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Akkommodasie, koffie en tee stasie, gratis parkering en wifi, Smart TV

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is nie by die verblyf ingesluit nie, maar is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Restauranture:
Maandag tot Donderdag: 09:00–18:00
Vrydag en Saterdag: 09:00–21:00
Sondag: 09:00–15:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers met Rivier-uitsig (stort en bad)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is uniek versier en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar en alle kamers word gerieflikheidshalwe daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Akkommodasie, koffie en tee stasie, gratis parkering en wifi, Smart TV

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is nie by die verblyf ingesluit nie, maar is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Restauranture:
Maandag tot Donderdag: 09:00–18:00
Vrydag en Saterdag: 09:00–21:00
Sondag: 09:00–15:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
1 Slaapkamer Selfsorg - Eenheid 8
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Rustige slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat ook in twee enkelbeddens opgemaak kan word, plus 'n en suite-badkamer. Volledig toegeruste kombuis en leefarea met 'n slaapbank waar 2 volwassenes kan slaap. Die kamer is op die grondverdieping geleë met 'n uitsig oor die binnehof. Dit is versier met 'n eklektiese mengsel van ouwêreldse elegansie en strand-effekte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg akkommodasie

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is nie by die verblyf ingesluit nie, maar is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Restauranture:
Maandag tot Donderdag: 09:00–18:00
Vrydag en Saterdag: 09:00–21:00
Sondag: 09:00–15:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Slaapkamer Selfsorg - Eenheid 7 & 9
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Ruim suite met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Volledig toegeruste kombuis in die leefarea met 'n slaapbank waar 2 volwassenes kan slaap.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg akkommodasie

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is nie by die verblyf ingesluit nie, maar is beskikbaar by die restaurant op die perseel.

Restauranture:
Maandag tot Donderdag: 09:00–18:00
Vrydag en Saterdag: 09:00–21:00
Sondag: 09:00–15:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

1 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang