4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Arcadia Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rustenberg Gardens is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in Rosebank. Dit het slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die balkon spog met 'n ongelooflike uitsig oor Tafelberg. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarah-Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Arcadia Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustenberg Gardens het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Arcadia Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang