+131
Selfsorg in Modimolle

RusteVinde Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi staproete. Baie rustig en lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florence G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese rustige verblyf. Ons het heerlik ontspan in 'n baie netjiese chalet. Mooi uitsig en Afrikaanse naguitjie wat ons langs die braaivuur bekoor het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mine T
1 nag
5.0
Mrt 2026

Pleasant. Very nice. Would recommend it anytime. Clean. Very neat and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en netjies. Ons het gerieflik gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Baie dankie vir jou mooi resensie, Beatrix.

Neil V
1 nag
4.8
Jan 2026

Will bring my wife and kids next time to experience the great facilities. Great atmosphere and wildlife being visible from the chalet made it even more special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Thank you for your positive review, Neil. We are looking forward to receiving your whole family soon!

Julaikha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Peaceful and serene. It was peaceful, the signal was great and the area was peaceful, surrounded by nature and beautiful plants. They also provided things like sugar and coffee, which made a huge difference as we had forgotten ours. The braai area is always kept clean with amenities to use; however, the bathroom and kitchen are really small. Being an adult makes it hard to move around there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Rudolph, good morning. Many thanks for your positive feedback. At RusteVinde, we do strive to offer our best service and attention. Trust to see you again in the near future. Take care

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very peaceful and real value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Beste Andre. Dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer.

Anton O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rustige stil wegbreek. Ons het baie lekker gerus. Dit is lekker om te weet dat hulle elke dag die braai area skoonmaak en 'n pakkie fire starters los. Die enigste ding wat bietjie gepla het, is die krag in die kombuis area. Die bestaande prop is reeds oorlaai met 'n verlenging en selfs dan moet jy 'n shuffle doen om te gebruik wat jy nodig het. As al die toebehore se koorde ook langer is, sal dit help. Alle koorde is 30 cm lank, wat dit baie moeilik maak om dit so te skuif dat dit bruikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Beste Anton. Baie dankie vir jou mooi resensie en advies. Ons waardeer jou waarneming en sal verseker daarna kyk. RusteVinde Groete.

Petrus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig. Baie mooi. Goeie attention to detail. Baie lekker. Baie rustig. Stoffel wat ons ontmoet het, was baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
RusteVinde Gasteplaas
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dankbaar ons kon tot jul rus bydra. RusteVinde groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad, Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort, Between Modimolle en Bela-Bela, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a6f379295be9c9046610ed09580bd8a89cc6305901e92d55bb0aa6600c57cc3fdceeecd605e3a5e667a57638edcdb93980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.777485265329 28.43031624918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang