Beskrywing
Chalet 1 bestaan uit 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet is ook toegerus met lugversorging.
Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n muurgemonteerde TV, en toegang tot gratis WiFi word ook voorsien.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike patio met buitemeubels sodat gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook piekniek hou in die pragtige tuin by die koi-dam en die gemeenskaplike plonspoel geniet.
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 2 bestaan uit 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet is ook toegerus met lugversorging.
Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike patio met buitemeubels sodat gaste die uitsigte kan geniet. Gaste kan die pragtige tuinarea geniet, wat braaigeriewe insluit, en word omring deur flora en fauna.
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het, en lugversorging.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stofie, yskassie, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boshuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is ook 'n WiFi-verbinding.
Die huis lei na 'n patio met buitesitplek. Daar is ook braaigeriewe en hout. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike plonspoel by die chalets.
Hierdie eenheid is omhein en troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Papierbas het 2 slaapkamers en 2 badkamers, is 'n goed gemeubileerde eenheid geleë op 'n heuwel en bied asemrowende uitsigte vanuit al die kamers.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n dubbelslaapbank en 'n lessenaar. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die eenheid het 2 badkamers, waarvan albei toilette, storte en 2 wasbakke het.
Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid spog ook met 'n dek met 'n privaat borrelbad, 'n ingeboude braai, groot leefruimtes, WiFi en lugversorging. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Gaste moet kennis neem dat hierdie eenheid langs die eienaar se huis is.
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Uitsig beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai. Daar is 'n houtvuurwarmbad op die stoep, asook DStv, WiFi, lugversorging, sonkrag en 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad, Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort, Between Modimolle en Bela-Bela, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang