Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Vaalwater

The Rustic Tree House @ Bushwa Game Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alex N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Great wilds plaas. Die rustic treehouse is 'n fantastiese ervaring, maar baie basic. Ons het een nag in die boomhuis geslaap en die volgende aand in een van die ander chalets op die perseel. Die ervaring was ongelooflik en mens voel regtig een met die natuur. Die tweede nag in die chalet was nog lekkerder met 'n ongelooflike uitsig oor die natuur. Berlise was ongelooflik hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Ryno was 'n ongelooflike wildsgids en kon ons al die diere op die plaas wys. Sal definitief weer gaan kuier by Bushwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 6 998
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 998
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 998
per nag (plek vir 2)
Bespreek

67KR Zondachsfontein Farm, Bushwa Game Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf156264b3398ad38c7a11a798cb561e70c59939b47ec6209d427a7613de4e6b896a4ed5d4d63bd3abc4d8cbd17efcc4b3f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 998 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 67KR Zondachsfontein Farm Bushwa Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.194363620394 28.19121837616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang