2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31-33 Kipling Street, eMalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Rusty Estate Unit 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in eMalahleni (Witbank), Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir Netflix gebruik.
Buite het gaste toegang tot 2 gemeenskaplike braai-areas en sitplek. Veilige parkeerplek met sekuriteit is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31-33 Kipling Street, eMalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Rusty Estate Unit 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31-33 Kipling Street, eMalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang