Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Enkelwoonstel
- Selfsorg
- Chalet met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4
- Selfsorg
- Chalet met 1 slaapkamer en slaapplek vir 5
- Selfsorg
- Chalet met 1 slaapkamer en slaapplek vir 6
- Selfsorg
- 2-Slaapkamerchalet
- Selfsorg
- A-Raamhuis (TV met sekere hotel DStv-kanale)
- Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf navraag doen en reël.
Gaste moet hulle eie badhanddoeke, swemhanddoeke, vadoeke en toiletpapier saambring.
Rapporteer asb. enige breekskade aan die kantoor.
Let asb. dat die pad reggemaak is en in 'n goeie toestand is sodat enige motor en selfs motorfietse daarop kan ry.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 107 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang