+41

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Annemarie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very nice, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset
Hi Annemarie Thank you so much for the lovely review. We appreciate your feedback. Do visit us again soon. Kind regards, Jacques Sable Sunset Guesthouse

Sylvi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kamer was reg vir wat ons nodig gehad het. 'n Vinnige oorslaap gemaklike plekkie. Was 'n goeie oorslaap plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer die terugvoer. Kom besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis

Hentie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker plek om te bly. Baie lekker gebly, lekker stil en baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die kompliment. Kom besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis

Bruce L
1 nag
4.2
Jun 2026

Convenient and comfortable. Was conveniently close to the Highveld Hospital. Very happy, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2026

Alles was ok, goedkoop, jy kry waarvoor jy betaal. Dit was ok, alles het gewerk en ons het warm geslaap op 'n koue wintersaand, maar jy kry waarvoor jy betaal. Lyk of die slaapplek 'n dubbelgarage was wat omskep is. Die afwerking is ok, maar die dakafwerking is aaklig. Kyk, ons het goedkoop betaal vir twee mense, so ons kan nie kla nie, maar dit voel baie goedkoop. Net ok, nie great nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie F
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Rustig met alles wat nodig was. Die oornagbestemming het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het rustig geslaap en sal definitief weer daar oorslaap as ons in die omgewing slaapplek benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Dit was ʼn voorreg om julle te akkommodeer. Besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis

Nolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik en netjies. Verblyf was gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves. Groete Sable Sunset

Johan B
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Het aan alle vereistes voldoen. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis.

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pragtige plekkie in 'n rustige atmosfeer. Ons het regtig baie lekker gebly. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons en ons hondjie te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer. Sable Sunset

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Sable Sunset
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R600
10 % AF
R600 R540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
10 % AF
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
10 % AF
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

47 Louis Botha Street, Trichardt, 2300, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97d00e59d929b03bbe590e7d1dbd8dd1c825408a356500b79529a1bf11b00b117df9d575aab510a8ee7dbfef89db52e745b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 47 Louis Botha Street Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.49463108153 29.234273028921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang