The Sage and Bush Baby Cottages
Beskrywing
Die eenheid is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Montana, Pretoria. Dit is naby Wonderboom Lughawe en Montana Hospitaal. Die Sage-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV, sowel as 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Etenstafel met 2 stoele is ook in die kombuis en gaste kan hul maaltye daar nuttig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Enige versoeke om troeteldiere saam te bring sal oorweeg word, mits die diere gesosialiseer is.
Die kothuise deel die tuin met die res van die perseel en is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Montana, Pretoria. Dit is naby Wonderboom Lughawe en Montana Hospitaal. Die Bush Baby bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.'n Etenstafel is ook in die kombuis en gaste kan hul maaltye daar nuttig. Daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Enige versoeke om troeteldiere saam te bring sal oorweeg word, mits die diere gesosialiseer is.
Die kothuise deel die tuin met die res van die perseel en is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Veronica-weg 650, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom