Beskrywing
Die eenheid is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Montana, Pretoria. Dit is naby Wonderboom Lughawe en Montana Hospitaal. Die Sage-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, sowel as 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Etenstafel met 2 stoele is ook in die kombuis en gaste kan hul maaltye daar nuttig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Enige versoeke om troeteldiere saam te bring sal oorweeg word, mits die diere gesosialiseer is.
Die kothuise deel die tuin met die res van die perseel en is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Montana, Pretoria. Dit is naby Wonderboom Lughawe en Montana Hospitaal. Die Bush Baby bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.'n Etenstafel is ook in die kombuis en gaste kan hul maaltye daar nuttig. Daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Enige versoeke om troeteldiere saam te bring sal oorweeg word, mits die diere gesosialiseer is.
Die kothuise deel die tuin met die res van die perseel en is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
650 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang