Sage Hill Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Currys Post-weg 42, 17,4 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sage Hill Cottage is 17, 4 km vanaf Howick naby die Midlands Meander en is 'n pragtige selfsorgkothuis. Dit spog met 'n lieflike uitsig oor die KwaZulu-Natalse Middellande en dis die ideale wegbreekplek.
Die smaakvol versierde kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis werk met sonkrag, so gaste word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Daar is 'n sitarea met braaigeriewe buite waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Currys Post-weg 42, 17,4 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sage Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Currys Post-weg 42, 17,4 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom