Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Wes-Rand

Salty Soul Studio 70

Salty Soul Studio 70
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljee met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas, lugbraaier, mini-skottelgoedwasser, mikrogolfoond, en basiese eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel in wat as 'n werkruimte gebruik kan word. Die stoep bied 'n buite-eetarea met 'n sambreel, terwyl die verhewe dek 'n Weber-braai en uitsigte oor die stad bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Stroomdienste
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Balkon
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Herlaaibare gloeilampe
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. nie tussen 22:00 en 10:00 geraas maak nie.
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem wanneer die gemeenskaplike geriewe gebruik word.
Enige ekstra gaste moet vooraf deur die eienaar goedgekeur word.
Gaste moet asb. enige breekskade voor hulle uitklok, aanmeld en dit sal dan aan die vervangingsfooi onderhewig wees.
Die gebruik van gemeenskaplike areas is onderhewig aan vooraf toestemming en reëlings.
Elke eenheid het 1 aangewese parkeerplek en dit word met aankoms toegeken.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

62 Fairview Drive, Allen's Nek, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bf877ad4b541eeb727af0bff6e49c89dbd600819193d5177c6e2ebdb4fbc41d46c5f99980b15bb67a5a64088ee3c9bc9816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 62 Fairview Drive Allen's Nek 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.134212787547 27.899267636441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang