Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2203

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 580 R1 343 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2203 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla wat op San Lameer Estate geleë is. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18-putjie-kampioenskapgholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant, kroeg, luukse villa's en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Die villa bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n ekstra slaapkamer met 1 stapelbed wat vir kinders geskik is.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n klein omsetter vir die TV en DStv.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n sithoekie, etenstafel en 'n ingeboude braai waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.

San Lameer spog met gemeenskaplike swembaddens, pragtige uitsigte, 'n lowerryke omgewing, piekniektuine, speelareas vir kinders, fietse om te huur en 'n vis- en voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-areas en staproetes geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2203 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 580
R1 580 R1 343
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 580
R1 580 R1 343
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0ccaf31dab180f46866ccdd2684a1b4dab4c496bd5426002197a3367eddf61673651ce1dfae114640d86a4c3da654a0fdc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 580 nouVanaf R1 343 per nag (plek vir 2) Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.94317979589 30.29600903883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem