Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die villa word daagliks skoongemaak, behalwe naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste oor naweke en openbare vakansiedae kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Voertuig-per-dag-heffings is van toepassing en gaste word gevra om navraag hieroor te doen.
'n Uitklokfooi word per bespreking gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis. Dit sal terugbetaal word binne 'n week nadat gaste uitgeklok het, mits daar geen skade was nie.
'n Gholfkarretjie is opsioneel om teen 'n ekstra koste per dag te huur. Slegs persone met 'n geldige lisensie mag die gholfkarretjie bestuur. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 word vereis, wat 'n week na vertrek terugbetaal sal word indien daar geen skade aan die gholfkarretjie is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Villa 2906, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang