+33
Selfsorg in Umdloti

Sands Umdloti Beach Front Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Magnificent and highly recommended. What a fantastic holiday with our twin granddaughters. Very good location, although a bit far from shopping for the elderly. We had to rely on online shopping. The apartment is spacious and luxurious with a magnificent ocean view. Nothing better to lull you to sleep at night than the roar of the ocean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik op die strand, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Sandy was baie hulpvaardig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Top class. Amazing place, very clean and really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Thank you so much for your kind review. It was a pleasure hosting you, and we’re delighted you enjoyed your stay. We hope to welcome you back again soon.

Adriette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Best stay in Umdloti. We had a fantastic day! Loved it so much that we didn't want to leave the next day! Stunning beach and ocean view! All three bedrooms had a beach and ocean view, loved it! Would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Very good. Very nice view and the apartment is comfortable and beautiful. Comfy beds and air cons for the heat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Thank you so much for your kind review. It was a pleasure hosting you, and we’re delighted you enjoyed your stay. We hope to welcome you back again soon.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed.

Sarah-ann B
Lang verblyf Gesin met tieners
2.4
Jun 2026

Teleurstellende vakansie!!!!!! Ons was baie teleurgesteld met ons verblyf en kan dit ongelukkig nie aanbeveel nie. Die woonstel langsaan is besig om oorgedoen te word, en ons het daagliks vanaf 08:00 tot 17:00 na 'n jackhammer en teëlsnyer moes luister. Dit is met ons aankoms om 16:00 aan die eienaar genoem, en sy het eers ná 11:00 die volgende dag na ons teruggekom met 'n aanvallende boodskap dat sy nie ons geld vir ons gaan teruggee nie. Dit het veroorsaak dat ons elke dag moes wegvlug van die geraas. Volgens persone in die kompleks is al die eienaars in kennis gestel van die onderhoud wat rumoerig gaan wees. Wees dus gewaarsku dat dit vir die volgende drie maande so gaan wees. Die eenheid het verskeie instandhoudingsprobleme gehad. Al die skuifdeure was moeilik om oop en toe te maak, die en suite-toilet het aanhoudend geloop, die warm water was net lou, een van die slaapkamerblinders het nie gewerk nie, die wasbak in die tweede badkamer het nie behoorlik geseël nie, en die stort het onder gelek, wat veroorsaak het dat water op die vloer uitloop. Verder was die gooikomberse op die beddens en die strooikussings op die banke verslete. Die diffusers wat veronderstel is om die eenheid lekker te laat ruik, was leeg en oud. Die patio-meubels het ook nie ooreengestem met wat op die webtuiste geadverteer word nie. Die sitkamerbanke bied slegs plek vir drie mense, is baie hard en ongerieflik, en is nie geskik vir 'n gesinsverblyf nie. Vir die prys wat betaal word, het ons 'n baie hoër standaard van verblyf en kliëntediens verwag. Ongelukkig was dit nie ons ervaring nie, en ons sal nie weer hier bespreek of die verblyf aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Dankie vir u terugvoer. Ons is jammer dat u vakansie nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Die werk in die aangrensende woonstel was ongelukkig noodsaaklike herstelwerk nadat ’n loodgieter per ongeluk ’n waterpyp beskadig het. Dit was nie ’n beplande drie maande lange opknappingsprojek soos beweer nie. Die herstelwerk is so vinnig as moontlik afgehandel en was teen die laaste dag, of teen die middag van die volgende dag, voltooi. Ons het op u boodskap gereageer sodra ons die nodige inligting van die kontrakteurs ontvang het. Hoewel ons nie beheer het oor noodsaaklike instandhouding in aangrensende eenhede nie, het ons u tog ’n wesenlike terugbetaling toegestaan as vergoeding vir die paar dae se geraas, in ’n poging om die situasie billik en professioneel te hanteer. Wat die instandhoudingspunte betref, waardeer ons dat u dit onder ons aandag gebring het. Dit is reeds aangespreek of sal onmiddellik reggestel word, aangesien ons voortdurend in die instandhouding van ons eenhede belê. Soos uit ons talle vorige gasteresensies blyk, ontvang hierdie eenheid deurgaans uitstekende graderings vir gehalte, netheid en gasvryheid. Ons is trots op die standaard wat ons handhaaf en doen altyd ons bes om aan ons gaste ’n aangename verblyf te bied. Ons wens u alles van die beste toe.

Frans D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties. Baie lekker, kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed! Looking forward to hosting again.

Ronel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker plek en alles is net daar om gerieflik te lewe. Pragtig en netjies. Mooi see uitsig en gerieflik op patio.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Thank you for being such a great guest. Highly recommended. I hope I get the privilege of hosting again.

Shanelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfekte verblyf vir 'n seevakansie. Pragtige woonstel met die perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sands Umdloti Beach Front Apartment
Happy you enjoyed! Thank you for being a great guest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 290

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R4 100
40 % AF
R4 100 R2 460
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 100
40 % AF
R4 100 R2 460
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 100
40 % AF
R4 100 R2 460
per nag (plek vir 6)
Bespreek

19 North Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbae96c15516a03696aa394a43382332123fb23cd795f90dbf994e3e5c6c68e5824f7e20a49a064933afca9ac03be7a8ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R2 460 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 19 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.667876474125 31.119959950447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang