Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Perlemoenskulp
- Selfsorg
- Mosselskulp
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet direk aan die verblyf betaal word:
- R2000 vir Perlemoenskulp
- R1000 vir Mosselskulp
Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Rook is in die eenheid verbode.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit vooraf met Sandspoor se eienaar gereël is.
Voertuie word nie op die strand toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Duyker Eiland Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang