+35
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Sandy Bottoms

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Jun 2026 tot 20 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 108 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, Kwadukuza, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sandy Bottoms bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kwadukuza, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook nog 'n badkamer met 'n bad en wasbak. Die gastetoilet het 'n wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 8 stoele.

Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n mooi grasperk en daar is ook 'n swembad vir die warm somersdae. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Courtney Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 108 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, Kwadukuza, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 345
10 % AF
R2 345 R2 111
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 345
10 % AF
R2 345 R2 111
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 345
10 % AF
R2 345 R2 111
per nag (plek vir 6)
Bespreek

108 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, Kwadukuza, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0cac698f161c5e789058a794e45fbde913f521526d31ba96a452552fa25ba4fba3c3cc42abdcaa0285540dff06fe297216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 345 nouVanaf R2 111 per nag (plek vir 6) 108 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.286081745373 31.438280320168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang