2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Emberton Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sandy Pearl Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite is daar nog sitplek, 'n braai-area en 'n verfrissende gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Emberton Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandy Pearl Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Emberton Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang