Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Ansteys Beach

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Ansteys Beach van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Ansteys Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ansteys Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ansteys Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ansteys Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ansteys Beach Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fynnlands, Ansteys Beach

African Sky's the Limit is in 'n woonbuurt in die Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 5 aparte eenhede. African Sky's the Limit spog met 'n rustige atmosfeer net 900 m van die strand af. El...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ocean View, Ansteys Beach

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

On the Ocean bied gerieflike selfsorg-verblyf teen die strand in Ocean View in die Bluff. Die perseel is in 'n rustige omgewing geleë en dit het 'n lieflike see-uitsig wat dit ideaal maak vir dolfyn- en walviskyk. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Bluff Cosy Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Bluff. Dis naby die strand en sowat 17 km vanaf uShaka Marine World, Durban se hawe en die middestad. Die eerste kothuis het ‘n oo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

70 On Marine is op die strand in Bluff, Durban en bied 'n ononderbroke uitsig oor die see. Verblyf is beskikbaar in 'n kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n strandhuis met slaapplek vir 8. Die eenhede kan ook saam b...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fynnlands, Ansteys Beach

The Boshoff is in die kuswoonbuurt Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie vanaf ongerepte strande en verskeie besienswaardighede. Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ocean View, Ansteys Beach

Ocean View Guest House bied 'n onvergeetlike ervaring aan KwaZulu-Natal se kus. Dié gastehuis is in Marienerylaan in die Bluff, net 2 minute se ry vanaf Ansteys en Brighton-strand, en lekker naby 'n winkelsentrum e...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Monkey Valley Lodge kyk uit oor 'n rustige vallei waar die ape en muishonde kaperjolle maak. Die lodge is in Ocean View, Bluff, lekker naby die Ansteys-strand geleë. Monkey Valley Lodge beskik oor 'n tweeslaapkame...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 32 is in Bluff, Durban geleë. Bluff is Durban se mees prominente baken, die tuiste van natuurparke met ’n ryk voëllewe en wild, en opwindende besienswaardighede vir oud en jonk. Daar is ve...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Ocean View, Ansteys Beach

Garvies Surf House is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat ideaal binne loopafstand is van Garvies Beach, een van Durban se beste versteekte bestemmings. Die lang, ongerepte strande is enige vakansieganger se droom....

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fynnlands, Ansteys Beach

Abide A While bied gehalte akkommodasie suid van Durban in die Bluff-woonbuurt naby die hawe. Ons akkommodasie is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Ons het 4 kamers aan die agterkant van ons huis, weg van die...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 38 bied selfsorgverblyf reg op Anstey se strand in Bluff, suid van Durban. Daar is 3 slaapkamers en die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks. Verblyf word in 3 eenhede gebied waarvan 2 slaa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ansteys Beach

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View (Bluff) in die suide van Durban. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor die see. Edge of the Sea is n...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Bluff

Pleasant Waters bied selfsorg-, B&B- of B&B-verblyf met aandete ingesluit in Bluff, Suid-Durban. Die lodge word deur die eienaar bestuur en vir sakereisigers wat werk in die area het. Akkommodasie by Pleasant Water...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Ansteys Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za