Sanjika Escapes Boshuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei wat sowat 5 km lank is. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Neem asseblief kennis dat 'n hoër klaring voertuig aanbeveel word vir gaste wat by die eenheid bly. ’n 4x4 is nie nodig nie, maar daar is stamperige en dikwels modderige plaaspaaie om te navigeer, asook ’n laagwaterbrug om oor te steek.
Geen rook word binne toegelaat nie.
Die eenheid is 'n wegbreekplek van die netwerk af wat sonenergie, gas en boorgatwater gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtbosch Farm, Off Boshoff Street, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang