72 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SANParks De Hoop Camp Site is een van die gewildste kampplekke in die Richtersveld Oorgrenspark. Die pragtige natuurskoon, versengende son, lawa-berge en die sanderige landskap vorm suidelike Afrika se grootste berg-woestyn park, die Richtersveld Oorgrenspark.
De Hoop Camp is so te sê die mees sentraal geleë kampeerplek wat ook langs die rivier is. Die omgewing is ook 'n gunsteling onder hengelaars, voëlkykers en kinders. 'n 4X4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis. Die kamp het 12 ongekunstelde staanplekke met gemeenskaplike koue water ablusiegeriewe.
Besoekers kan swem en hengel in die rivier, of eie toerusting saambring vir vlotvaart.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2136
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks De Hoop Camp Site het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang