SANParks Elandsberg Wilderness Camp

Elandsberg Kothuis CO2/4
Vanaf
Vanaf R 1 741
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuise beskik elk oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is nie elektrisiteit nie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, sonkragyskas, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Parafienlampe en kerse word voorsien. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n kaggel. Daar is 'n beskutte stoep met 'n plonspoel, sonstoele, buitelug-eetstel en ingeboude braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Alle besoekers ouer as 18 jaar moet 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. 'n bestuurslisensiekaart, vir skandering toon wanneer hulle die park binnegaan/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R200 vir buitelandse besoekers, R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, sal vereis word met toegang tot die park.

Die kothuise het nie elektrisiteit nie.
Die laaste stoppe vir brandstof, wat vanaf die parkkantore gemeet word, is Ceres 180 km weg, Calvinia 110 km weg, Sutherland 140 km weg en Middelpos.
Diesel is in die park beskikbaar.
Daar is geen winkels, restaurante of OTM'e in die park nie.
Geen selfoonontvangs binne die park sowel as die hooftoegangspaaie nie.
Hout is te koop in die park.

Wees asseblief versigtig wanneer u in hierdie streek ry. Die pad se gruis is skerp en dikwels los. Wees baie versigtig wanneer jy draaie neem en skielik stop. Dink asseblief aan jou brandstof- en waterbehoeftes, en hou in gedagte dat die naaste vulpunte Ceres, Sutherland, Middelpos en Calvinia is. Oorweeg dit om 'n vol jerrykan in te pak.

Ons beveel aan dat jy die park deurkruis met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte en goeie bande.

Alle paaie in die park is grondpaaie.

Hektye:
Daar is geen formele ingangs- of uitgangshekke vir hierdie park nie.
Geen reis word toegelaat gedurende die volgende tye nie:
1 Oktober tot 31 Maart: 19:00 - 05:30
1 April tot 30 September: 18:00 - 06:30
Die vrystelling word toegestaan aan besoekers wat op 'n Vrydag teen nie later nie as 21:00 by ontvangs aankom, om via die mees direkte roete na die ontvangs en van die ontvangs na hul bespreekte verblyf te reis.

Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) ons nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode binne die verblyfplek. Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief raak. Aangesien buitebeligting in kampe beperk is, is 'n flitslig/koplamp nodig wanneer jy snags buite loop. Troeteldiere word nie in 'n Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elandsberg Kothuis CO2/4Z
Vanaf
Vanaf R 1 741
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is geskik vir gaste wat beweeglikheidsprobleme het en daar is wye gange, inrolstorte, handrelings en handvatsels. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is nie elektrisiteit nie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, sonkragyskas, eetgerei, breekware en kookgerei. Parafienlampe en kerse word voorsien. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n kaggel. Daar is 'n beskutte stoep met 'n plonspoel, sonstoele, buitelug-eetstel en ingeboude braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Alle besoekers ouer as 18 jaar moet 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. 'n bestuurslisensiekaart, vir skandering toon wanneer hulle die park binnegaan/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R200 vir buitelandse besoekers, R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, sal vereis word met toegang tot die park.

Die kothuise het nie elektrisiteit nie.
Die laaste stoppe vir brandstof, wat vanaf die parkkantore gemeet word, is Ceres 180 km weg, Calvinia 110 km weg, Sutherland 140 km weg en Middelpos.
Diesel is in die park beskikbaar.
Daar is geen winkels, restaurante of OTM'e in die park nie.
Geen selfoonontvangs binne die park sowel as die hooftoegangspaaie nie.
Hout is te koop in die park.

Wees asseblief versigtig wanneer u in hierdie streek ry. Die pad se gruis is skerp en dikwels los. Wees baie versigtig wanneer jy draaie neem en skielik stop. Dink asseblief aan jou brandstof- en waterbehoeftes, en hou in gedagte dat die naaste vulpunte Ceres, Sutherland, Middelpos en Calvinia is. Oorweeg dit om 'n vol jerrykan in te pak.

Ons beveel aan dat jy die park deurkruis met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte en goeie bande.

Alle paaie in die park is grondpaaie.

Hektye:
Daar is geen formele ingangs- of uitgangshekke vir hierdie park nie.
Geen reis word toegelaat gedurende die volgende tye nie:
1 Oktober tot 31 Maart: 19:00 - 05:30
1 April tot 30 September: 18:00 - 06:30
Die vrystelling word toegestaan aan besoekers wat op 'n Vrydag teen nie later nie as 21:00 by ontvangs aankom, om via die mees direkte roete na die ontvangs en van die ontvangs na hul bespreekte verblyf te reis.

Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) ons nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode binne die verblyfplek. Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief raak. Aangesien buitebeligting in kampe beperk is, is 'n flitslig/koplamp nodig wanneer jy snags buite loop. Troeteldiere word nie in 'n Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elandsberg Familie Kothuis FA4
Vanaf
Vanaf R 2 196
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is nie elektrisiteit nie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, sonkragyskas, eetgerei, breekware en kookgerei. Parafienlampe en kerse word voorsien. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n kaggel. Daar is 'n beskutte stoep met 'n plonspoel, sonstoele, buitelug-eetstel en ingeboude braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

Tariewe sluit 'n 1% gemeenskapsfonds in.

Alle besoekers ouer as 18 jaar moet 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. 'n bestuurslisensiekaart, vir skandering toon wanneer hulle die park binnegaan/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R200 vir buitelandse besoekers, R100 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, sal vereis word met toegang tot die park.

Die kothuise het nie elektrisiteit nie.
Die laaste stoppe vir brandstof, wat vanaf die parkkantore gemeet word, is Ceres 180 km weg, Calvinia 110 km weg, Sutherland 140 km weg en Middelpos.
Diesel is in die park beskikbaar.
Daar is geen winkels, restaurante of OTM'e in die park nie.
Geen selfoonontvangs binne die park sowel as die hooftoegangspaaie nie.
Hout is te koop in die park.

Wees asseblief versigtig wanneer u in hierdie streek ry. Die pad se gruis is skerp en dikwels los. Wees baie versigtig wanneer jy draaie neem en skielik stop. Dink asseblief aan jou brandstof- en waterbehoeftes, en hou in gedagte dat die naaste vulpunte Ceres, Sutherland, Middelpos en Calvinia is. Oorweeg dit om 'n vol jerrykan in te pak.

Ons beveel aan dat jy die park deurkruis met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte en goeie bande.

Alle paaie in die park is grondpaaie.

Hektye:
Daar is geen formele ingangs- of uitgangshekke vir hierdie park nie.
Geen reis word toegelaat gedurende die volgende tye nie:
1 Oktober tot 31 Maart: 19:00 - 05:30
1 April tot 30 September: 18:00 - 06:30
Die vrystelling word toegestaan aan besoekers wat op 'n Vrydag teen nie later nie as 21:00 by ontvangs aankom, om via die mees direkte roete na die ontvangs en van die ontvangs na hul bespreekte verblyf te reis.

Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) ons nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode binne die verblyfplek. Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief raak. Aangesien buitebeligting in kampe beperk is, is 'n flitslig/koplamp nodig wanneer jy snags buite loop. Troeteldiere word nie in 'n Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 741
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 741 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang