+103
Selfsorg in Beaufort-Wes

SANParks Karoo National Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Christiaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflike rus en vrede, mooiste natuurskoon. Karoo Nasionale Park is 'n versteekte diamant op die N1! Ons wens ons het nie net oorgeslaap nie, maar meer tyd hier spandeer - dit was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmien W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige omgewing en goed ingerigte cottages. Lieflik. Ons het baie lekker gebly, was heel verras dat ontbyt ingesluit was by die prys. Ons het dit nie besef toe ons bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gewees, sal beslis weer gaan. Baie netjies. Alles wat nodig is. Mooi skaduryke kamp plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker gebly en baie wild gesien. Park is tans groen van goeie reën. Baie netjies, skoon en vriendelike personeel. Lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michela K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Good place to overnight or stay for a couple of days. Lovely staff. Good accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike oornag verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die eenhede is goed toegerus met alles wat 'n mens sou nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sentraal geleë vir oorslaap-reise na die Kaap. Karavaan ablusies is netjies. Oornag in eie karavaan, ablusie geriewe skoon met warm water voorsiening. Beligting na ablusie blok kan verbeter sodat dit nie so donker is tydens laat aand of nagstap as 'n toilet besoek nodig is om bobbejane/slange betyds te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Pragtige verblyf en uitsig. Die verblyf was lekker, dit is jammer dat hulle nie die parkroete se paaie herstel na reën nie, die roete was gedeeltelik onbegaanbaar met 'n gewone sedan motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus M
1 nag
4.8
Feb 2026

Onvergeetlik, in twee ure 14 spesies gesien. Ek sal in die toekoms altyd deur die webtuiste bespreek. Diens is uitstekend en verblyfdatum is op kort kennisgewing binne minute geskuif. Insake die Park self. Het al baie in die park oornag die afgelope 21 jaar. Als is puik insake die verblyf, winkel en restaurant. Die paai kort net meer afstand op plek aanwysings wat met die kaart korrespondeer. Die roetes word wel aangedui met 'n tyd maar as jy by wild stop verloor mens tred met die tyd en dan is dit moeilik om net op die kaart te bepaal waar presies mens is en hoeveel tyd jy oor het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Happy to recommend this to nature lovers. Very comfortable, clean and all you need is easily available. For people interested in nature, I recommend a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 100

Resensies 2140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 437
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 437
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 437
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 302 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAl7vig5bituIuhcdXLrutH7ytyfQmSr5YX4jvnIacaYgkAlmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R437 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Off the N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.33030887044 22.499917910381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang