Pick your preferred language

English

Afrikaans

+101

SANParks Mopani Rest Camp

  • 494 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mopani Restcamp Road, Kruger National Park, Tsende, 0826, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Die Mopani Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die oewer van die Pionierdam. Die rustige, stylvolle ruskamp is na die mopane veld, wat die kamp omring, vernoem en skuil tussen die koppies en die Mopanie-bome. Daar is 'n unieke kenmerkende kremetartboom in die hartjie van die kamp. Die plantegroei in die kamp is ongerep en dra by tot die unieke atmosfeer van die kamp.

Die Mopani Rest Camp bied 'n kafeteria, winkel, restaurant, klein OTM in die restaurant, dameskroeg met 'n TV, gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise met ablusieblokke, braaigeriewe, 'n piekniekarea vir dagbesoekers en 'n swembad vir oornaggaste.

Doendinge by Mopanie Rest Camp sluit begeleide staproetes, asook wildritte met veldgidse in die oggend, middag of nag in. Gaste kan 'n bosontbyt en bosbraai, en filmvertonings oor wild geniet. Shipandani oornag-voëlhut is 4 km buite die kamp, en die Steenbokskeerkring is 12 km noord van die kamp af.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chriszelda K
Gesin met tieners
5.0
Sal weer daar gaan bly. Het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Kan dalk net aandag gee aan die eetgery. En die warmwaterkraan het gelek in die eerste...
Sien meer
Des 2025
Florence G
5.0
Skoon, netjiese plekkie. 'n Pragtige opgegradeerde huisie het ons ingewag. Netjies, skoon en ruim. Lekker naby winkelsentrum. 'n Kort wandelroete lang...
Sien meer
Jul 2025
Liz L
Saam met lewensmaat
4.6
Great. Stunning sunsets. Multitude of mass feeders in wetland areas. Plenty of Tsessebe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Amina P
Gesin met klein kinders
4.6
Relaxing with a lovely viewpoint over the dam. Enjoyed our stay at the camp. Quieter and more secluded than the other camps. Baboons ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Stefan H
Saam met lewensmaat
3.8
‘n Pragtige bate is besig om te vergaan sonder onderhoud. Gerieflik geslaap vir twee nagte en 'n pragtige uitsig oor Pioniersdam van die restaurant se...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2027

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mopani Restcamp Road, Kruger National Park, Tsende, 0826, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Mopani Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 522
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 522
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 522
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mopani Restcamp Road, Kruger National Park, Tsende, 0826, Limpopo

Sien kaart
  • 494 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKGHK1n2BDJg9asbdOJNfF5EVbhj6va9lUVTPTNce2UAbg0TpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 522 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Mopani Restcamp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.521661 31.399061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang