Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mopani Rest Camp

Bungalow BD4
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke bungalow het lugversorging, 2 enkelbeddens, stapelbed in 'n alkoof en 'n badkamer met 'n stort, toilet, en 'n wasbak. Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met yskas-vrieskas, tweeplaat warmplaat, ketel, geriewe en 'n wasbak. Braaigeriewe word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Mopani Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Bungalow BD4Z
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede is aangepas vir gaste met 'n fisiese gestremdheid met wye deure, inrol-storte, relings en handvatsels. Elke bungalow het lugversorging, 2 enkelbeddens, stapelbed in 'n alkoof en 'n badkamer met 'n stort, toilet, en 'n wasbak. Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met yskas-vrieskas, tweeplaat warmplaat, ketel, geriewe en 'n wasbak. Braaigeriewe word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Mopani Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Bungalow BD4V
Vanaf
Vanaf R1 772
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke bungalow het lugversorging, 2 enkelbeddens, stapelbed in 'n alkoof en 'n badkamer met 'n stort, toilet, en 'n wasbak. Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele en 'n kombuis wat toegerus is met yskas-vrieskas, tweeplaat warmplaat, ketel, geriewe en 'n wasbak. Braaigeriewe word voorsien. Dié bungalows het 'n uitsig.

Cottage FB4
Vanaf
Vanaf R1 772
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise met lugversorging het elk 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 stapelbeddens in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, toilet en wasbak. Elke kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-warmplaat, ketel, kookgerei en 'n wasbak. Braaigeriewe word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Mopani Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Guest Cottage FF6
Vanaf
Vanaf R2 818
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastekothuise het elk 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n plafonwaaier. Daar is buite 'n patio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Mopani Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Guest Cottage FF6V
Vanaf
Vanaf R3 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastekothuise het elk 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers beskik elk oor 2 enkelbeddens en lugversorging. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n plafonwaaier. Daar is buite 'n patio met braaigeriewe. Dié bungalows het 'n uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Mopani Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Xanatseni Guest House GXN
Vanaf
Vanaf R7 903
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Xanatseni Guest House GXN 'n groot, luukse eenheid met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die gastehuis het 4 kothuise wat afsonderlik staan van die sentrale kombuis, leef- en eetarea. Die eerste kothuis beskik oor 'n dubbelbed. Die tweede, derde en vierde kothuise het elk 2 enkelbeddens. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, rooster en kookgerei. Die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop:
Oktober: 05:30
November tot Januarie: 04:30
Februarie tot Maart: 05:30
April tot September: 06:00

Mopani Rest Camp Gate maak die volgende tye toe:
Augustus tot Oktober: 18:00
November tot Februarie: 18:30
Maart tot April: 18:00
Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 494 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Restcamp-weg, Krugerwildtuin, Tsende, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKGHK1n2BDJg9asbdOJNfF5EVbhj6va9lUVTPTNce2UAbg0TpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Mopani Restcamp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.521661 31.399061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem