+117

SANParks Olifants Rest Camp

  • Slaapplek vir 226 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Olifants Camp Road, Kruger National Park, Phalaborwa, 1350, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

SANParks Olifants Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is uitkykpunte vanwaar gaste die rivier daaronder kan sien vanuit die perspektief van 'n arend op soek na prooi. Hier kry besoekers 'n ware blik op Afrika.

Die kamp bied 'n kafeteria, winkel, restaurant, wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise, ablusiegeriewe, braaigeriewe en 'n piekniekplek vir dagbesoekers met gasbraaigeriewe te huur.

Die oord bied legio doendinge soos begeleide bosuitstappies, wildritte soggens, smiddae en saans saam met opgeleide veldgidse, asook bosontbyte en -braais.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Lidy A
Saam met lewensmaat
5.0
Aan iedereen aan te bevelen. Top uitzicht en mooi en net huisje aan de rand supper.
Nov 2025
Karien D
Gesin met tieners
5.0
Rustige sit en lees en sommer net wees KNP ruskamp! Olifants Ruskamp is sowaar een van die mooiste kampe in die Kruger, veral agv die pragtige uitsig ...
Sien meer
Apr 2025
Grace S
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely stay in this beautiful jewel. The camp has a fantastic location. Accommodation is really fine. The ladies at the reception were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chantel H
Saam met vriende
4.0
Disappointing. The chalet we had was small and all of us had to share one room. The bathroom has a wood sliding door which is not big e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Thomas H
Saam met lewensmaat
3.8
In die algemeen was dit baie lekker. Ons het baie lekker gekuier, die toilet was gebruik voordat ons ingekom het, die deur se sleutel kon nie van buit...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 2247

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Olifants Camp Road, Kruger National Park, Phalaborwa, 1350, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Olifants Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Olifants Camp Road, Kruger National Park, Phalaborwa, 1350, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 226 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMfAfqZ9TmqdTSwlWuStIi5hm7zdUif4WGjyANLIrwDvgPcBgjN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 434 per nag (plek vir 2) 42 5 1 4 Olifants Camp Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.004498867471 31.738686454353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang