LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Olifants Rest Camp | LekkeSlaap
+145

SANParks Olifants Rest Camp

  • Kapasiteit: 276 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantskampweg, Krugerwildtuin, Phalaborwa, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 434 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Olifants Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is uitkykpunte vanwaar gaste die rivier daaronder kan sien vanuit die perspektief van 'n arend op soek na prooi. Hier kry besoekers 'n ware blik op Afrika.

Die kamp bied 'n kafeteria, winkel, restaurant, wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise, ablusiegeriewe, braaigeriewe en 'n piekniekplek vir dagbesoekers met gasbraaigeriewe te huur.

Die oord bied legio doendinge soos begeleide bosuitstappies, wildritte soggens, smiddae en saans saam met opgeleide veldgidse, asook bosontbyte en -braais.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir SANParks Olifants Rest Camp
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Olifantskampweg, Krugerwildtuin, Phalaborwa, 1350, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Olifants Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 434
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 434
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 276 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantskampweg, Krugerwildtuin, Phalaborwa, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbWVvlRXoHXtLDlnboeuV4LrNhGVLVZQWd8F9PcXkr3GbBk6U8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 434  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Olifants Camp Road Kruger National Park 1350 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.004498867471 31.738686454353
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!