SANParks Punda Maria Rest Camp
- Slaapplek vir 440 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R524, Kruger National Park, Thohoyandou, 1350, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Punda Maria Rest Camp is in die mees noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, 8 km van die Punda Maria-hek af. Dié kampplek is in die Sandveldstreek wat as die wildtuin se "botaniese tuine" bekend staan weens die verskeidenheid plantspesies wat eie is aan dié area. Dis ook 'n voëlparadys en wild soos rooibokke, sebras, buffels, elande en swartwitpense is dikwels te sien.
Die Punda Maria-kamp bied 'n kafeteria, winkel, restaurant, wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise, ablusiegeriewe, braaigeriewe en 'n swembad vir oornagbesoekers. Daar is ook 'n piekniekplek vir dagbesoekers langs die Punda Maria-hek, 8 km buite die kamp.
Daar is talle doendinge in die omtrek soos begeleide bos-uitstappies, wildritte saam met veldgidse soggens, middae en saans en 'n voëlskuiling op die kamp se grensdraad met 'n uitsig oor die watergat.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R524, Kruger National Park, Thohoyandou, 1350, Limpopo
- Gaste dink SANParks Punda Maria Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R524, Kruger National Park, Thohoyandou, 1350, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 440 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang