LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Punda Maria Rest Camp | LekkeSlaap
+117

SANParks Punda Maria Rest Camp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir SANParks Punda Maria Rest Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lourens E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lourens E
Saam met vriende

Ek is ietwat teleurgestel met die bungalow, fantastiese kort staproete, maar nie die geld werd nie.

Ek is teleurgestel in die toestand van die bungalow, die vensterraam wat die muskiete uithou was gebreek, lugversorging het nie gewerk nie en daar was amper geen druk in die stort nie. Alhoewel ons met ontvangs gepraat het voordat ons die trip bespreek het, was daar amper geen selfoonsein of internet nie, dit nadat die ontvangsdame ons verseker het dat die ontvangsarea internet het. Die maintenance mense het wel probeer help met die stort maar kon nie rêrig die probleem oplos nie. Die staproete is pragtig maar kort, daar was 'n klomp pragtige skoenlappers (Azure Hairstreak, Guineafowl, Common Sailors, Orange tips, Brown Veined Whites, African Migrants, Plain Tigers, Zebra Blues asook Bushveld Bronzes.) Die restaurant was puik, heerlike kos en waarde vir geld. In totaal sou ek eerder Skukuza en Lower Sabie aanbeveel, as jy wel verder na Mozambique se grens wil reis is Pafuri 'n beter opsie.

Pieter O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Gesin met tieners

Rustig en stil, min mense.

Was mooi en lekker. Die ape plae net baie, so sorg maar dat alles toe en gesluit is.

Anja M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kamp met dam by kampterrein.

Dit is een van die beste kampe in die Kruger.

Elsje B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie stil en rustig - drinkgat reg langs die kamp - baie gesien.

Awie E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wildtuin soos dit moet wees.

Al die personeel was behulpsaam en vriendelik! Baie netjiese kampterrein met 'n watergat uitkykpunt langs die draad, olifante kom bad en drink gereeld water. Beslis die moeite werd!

Vanaf
R343
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R343
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R343
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 440 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R524, Krugerwildtuin, Thohoyandou, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgW9R1QwEvw1CvJyrzqtx5Qao4t6ysRzSMo3LbUNe8C0Hy5dZbl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R343  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R524 Kruger National Park 1350 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -22.691766 31.017414
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem