SANParks Pyper se Boom Campsite
15 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SANParks Pyper se Boom Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Dié asemrowende park is weerskante van die Noord-Kaap en Wes-Kaap se grens, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die weste en die Klein Roggeveldberge na die suide.
Dié informele kampplek is geskik vir kampeerders wat heeltemal selfonderhoudend is en kan slegs met 'n 2x4- of 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. Die pad na Pyper se Boom word soms in die winder of na donderstorms in die somer oorspoel.
Gaste moet asseblief die aangewese kampplek so min as moontlik versteur en agterlaat soos dit aangetref is. Daar is nie ablusiegeriewe of water nie. Die terrein is vir die eksklusiewe gebruik van 'n groep van 15 gaste.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2105
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang