12 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SANParks Skuinsklip Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek tans vanaf die bekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon op die platorand weswaarts tot by die kus. Dis 'n landskap van kontraste met plante en diere wat by die geharde klimaat aangepas het. Plate veldblomme, 'n helder sterrehemel, kokerbome, enorme granietrotse en die yskoue Atlantiese Oseaan is maar enkele van die natuurwonders in dié geweste.
Skuinsklip het slegs 2 kampstaanplekke en is naby 2 pragtige strande langs 'n rotsagtige kus. 'n 4x4-voertuig word benodig om die kamp te bereik.
Skuinsklip is 'n eenvoudige kampterrein wat met die natuur saamsmelt. Gaste moet alle benodigdhede saambring aangesien daar slegs basiese geriewe is. Daar is 2 staanplekke, elk met windbeskutting en 'n braai-area. Die staanplekke het nie water, krag of ablusiegeriewe nie, slegs omgewingsvriendelike toilette. Daar is ook nie selfoonsein nie.
Hout is by die Groenrivierhek beskikbaar, maar gaste word nogtans aangeraai om hul eie hout saam te bring.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2148
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Skuinsklip Coastal Camp Site het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang