6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, Santorini Kallisti 22, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Santorini Kallisti 21 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is stapafstand vanaf Thompson's Beach en Thompson's Bay-getypoel, wat dit ideaal vir gesinne met kinders maak.
Die woonstel met lugversorging op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n draagbare gasbraai en 'n see-uitsig in die verte. Gaste het ook toegang tot die kompleks se geriewe wat 6 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n walviskykdek, 'n klimraam, staproetes en direkte toegang tot 2 aparte strande wat met trappe bereik word, insluit. Gaste het ook toegang tot 'n enkeltoesluitmotorhuis en beperkte besoekersparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 391
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Santorini Kallisti 22, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Kallisti 21 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Santorini Kallisti 22, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang